Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaans vir....
#1
"homesick" ...ek dink nie daar is enige ander Afrikaanse woord wat dit in detail kan beskryf nie. Want as jy 'homesick' is, is jy 'homesick'!
Reply
#2
Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer! Big Grin :rofl:
Reply
#3
En my gunsteling is ander Afrikaanse vir depressie...gemoedsbek*kken!! :o
Reply
#4
Quote:Originally posted by oe-la-la
Afrikaanse vir tantrum.....vloermoer! Big Grin :rofl:


Ek het gedink dat dit jou eie woord was... :p :rofl:
Reply
#5
"Heimwee vir jou huis."

dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe.
I still love chocolate.
Reply
#6
Quote:Originally posted by Surita
"Heimwee vir jou huis."

dit is hoe 'n Nederlandse tannie dit gisteraand vir my gese het toe ek vir haar vertel het dat ons wil terugtrek Suid Afrika toe.


Dis mooi gese! Smile
Reply
#7
Suiwer Afrikaans:

condom = saadsokkie :o

doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes Big Grin

face-lift = hysbakkies

helmet = pletterpet

longdrop = dieptroon / plonsput

massage parlour = streelperseel

sales rep = kommissiekabouter / koopseblief

toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals :rofl:

toiletpaper = boudlint / boudservette
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans Pronkertjie 0 4,420 18-07-2006, 12:32 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 4,570 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Dutch / Afrikaans Pronkertjie 3 6,192 26-01-2004, 04:47 PM
Last Post: sterretjie
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 4,369 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Wipkadia in Afrikaans Pronkertjie 0 5,103 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 3,565 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Maties en Tukkies op oorlogspad oor Afrikaans Pronkertjie 0 5,961 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 7,417 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Graad 5 Afrikaans Eksamen TheDuck 0 8,797 Less than 1 minute ago
Last Post:
  PW se dood - Die Nuus in Afrikaans 0 2,532 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)