Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse gesegdes
#1
Hoe gaan dit?
Nee stil, soos 'n landmyn (moenie op my trap nie)


Hy het aalwyn GETAP
Hy is in 'n slegte stemming/bui]He is looking glum


Moenie al die aanbrandsel uit jou pot krap nie = Moenie al jou middelle gebruik nie
Don't put all your eggs in one basket


Hy loop aandklas = Hy kuier saans by 'n nooi.
He goes courting


] Kannie is al lankal dood = Niks is onmoontlik nie.
Nothing is impossible; there is no such word as cannot



Hy is 'n regte Kruidjie-roer-my-nie. = 'n Kortgebonde/liggeraakte persoon.
A touchy fellow



Wat kan julle byvoeg.... :read: :read: :read:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,261 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 46,910 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,821 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 36,385 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,753 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,396 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)