01-08-2004, 03:39 PM
...... soos die man in die maan
Nuuskurige Agie
Nuuskurige Agie
Afrikaanse gesegdes
|
01-08-2004, 03:39 PM
...... soos die man in die maan
Nuuskurige Agie
01-08-2004, 07:19 PM
elke Jan Rap en sy maat :haha:
04-08-2004, 03:21 PM
Trou is nie perde koop!
05-08-2004, 11:59 AM
So waar as gedorie!
05-08-2004, 12:34 PM
Moenie 'n berg van 'n molshoop maak nie
05-08-2004, 06:17 PM
wie nie waag nie, wen nie
koffiekapitaal kasaterwater (flou tee of koffie) dop en dam (brandewyn en water) van hoek tot kant bo na onder druipnat stroopsoet vrek lelik rieme neerle Hierdie gebruik 'n pel van ons wanneer hy wil gaan piepie en homself gou wil verskoon - of as ons vra waarheen hy nou gaan) die werklose se hand skud die dou van die lelie afskud
05-08-2004, 07:59 PM
my broers het altyd weer 'n lat gaan sny
06-08-2004, 06:34 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie .....my broers weer gou 'n draai gaan loop! .....of gaan fluit!
06-08-2004, 06:36 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Ons het almal 'n draai gaan loop, maar ek dink net die manne kon fluit :haha: Gits, hoe lekker lag ek nou.
06-08-2004, 06:40 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Nou't jy my ook aan't giggel...en ek by werk - mense dink ek is koekoes! :rofl: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee | Pronkertjie | 131 | 55,936 |
21-10-2006, 10:48 AM Last Post: oe-la-la |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,786 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,194 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie | Pronkertjie | 108 | 43,582 |
06-10-2004, 06:02 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,905 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,937 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |