Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse 'n wonderlike taal
#1
Hoe langer ek weg is uit Suid Afrika hoe meer verlief raak ek op ons taal. Ek raak so moeg partykeer om net Engels of net Albanian te praat! Om dan met iemand Afrikaanse te praat, voel dit of al jou probleme en spanning weg smelt! Te wonderlik!
Reply
#2
Quote:Originally posted by cwlinde
Hoe langer ek weg is uit Suid Afrika hoe meer verlief raak ek op ons taal. Ek raak so moeg partykeer om net Engels of net Albanian te praat! Om dan met iemand Afrikaanse te praat, voel dit of al jou probleme en spanning weg smelt! Te wonderlik!


Welkom hier by die Afrikaanse Forum!

Ja, is dit nie lekker om net sommer in jou eie taal te kan kuier, kla, gekskeer en net sommer jouself te wees nie. Ek is al so lank uit die land uit, en tog bly Afrikaans vir my baie kosbaar.

Kom kuier gerus meer hier... jy kan ook sommer net inkom en koms sit en luister. Ons sal natuurlik ook wil hoor hoe dit in Albanie gaan en hoe ons jou kan ondersteun.
Reply
#3
Welkom hier by die Afrikaanse blad, geniet dit en gesels saam.
Afrikaans Leef

Blou Bulle CC Champs 2003 / 2003
Reply
#4
Ek is ook lief vir Afrikaans...

Maak 'n punt om elke dag na RSG oor die net te luister. Dit is so lekker, met all die programme, en nuus ens.
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,547 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 47,825 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,510 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,865 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,140 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,998 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Al hoemeer leerlinge verkies Afrikaans as tweede taal Pronkertjie 0 2,930 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)