Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Sjoe ek was nou net buite en het sommer spontaan begin sing...
:music: Daar's 'n wind wat waai,
Daar's 'n wind wat waai,
en hy waai my hare sommer deurmekaar!!!:music:
:haha:
Posts: 186
Threads: 24
Joined: Jan 2004
Laat my dink aan hoe baie ek dit geniet het om Saterdagaand Noot vir Noot te kyk op Nsat.
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei
Bird of prey
What you are isn't written down in stone
Lover of all things RED especially wine
''aai aai die witborskraai''
Posts: 580
Threads: 7
Joined: Mar 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Sjoe ek was nou net buite en het sommer spontaan begin sing...
:music: Daar's 'n wind wat waai,
Daar's 'n wind wat waai,
en hy waai my hare sommer deurmekaar!!!:music:
:haha:
:haha:
Was nou die dag in die apteek - ou tantetjie kom daar in met kopdoekie om die 'eens' netjiese purple doo - sê sy: "Hierie wind waai vanoggend sommer die kleursel uit jou hare uit!!"
LEKKER gelag !!! :rofl:
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Almitra
:haha:
Was nou die dag in die apteek - ou tantetjie kom daar in met kopdoekie om die 'eens' netjiese purple doo - sê sy: "Hierie wind waai vanoggend sommer die kleursel uit jou hare uit!!"
LEKKER gelag !!! :rofl:
Kostelik :haha:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Hier woed ook 'n wind wat skrik vir niks vanoggend- hou niks van windstorms nie...laat my voel ek verlang sommer na mense wat ek nie ken nie, of familie wat ek nie eens het nie!