Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Daar's 'n wind wat waai
#1
Sjoe ek was nou net buite en het sommer spontaan begin sing...

:music: Daar's 'n wind wat waai,
Daar's 'n wind wat waai,
en hy waai my hare sommer deurmekaar!!!:music:

:haha:
Reply
#2
Laat my dink aan hoe baie ek dit geniet het om Saterdagaand Noot vir Noot te kyk op Nsat.
Moenie kwaad gaan slaap nie, bly wakker en baklei

Bird of prey

What you are isn't written down in stone

Lover of all things RED especially wine

''aai aai die witborskraai''
Reply
#3
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Sjoe ek was nou net buite en het sommer spontaan begin sing...

:music: Daar's 'n wind wat waai,
Daar's 'n wind wat waai,
en hy waai my hare sommer deurmekaar!!!:music:

:haha:




:haha:

Was nou die dag in die apteek - ou tantetjie kom daar in met kopdoekie om die 'eens' netjiese purple doo - sê sy: "Hierie wind waai vanoggend sommer die kleursel uit jou hare uit!!"

LEKKER gelag !!! :rofl:
Reply
#4
Quote:Originally posted by Almitra
:haha:

Was nou die dag in die apteek - ou tantetjie kom daar in met kopdoekie om die 'eens' netjiese purple doo - sê sy: "Hierie wind waai vanoggend sommer die kleursel uit jou hare uit!!"

LEKKER gelag !!! :rofl:


Kostelik :haha:
Reply
#5
Hier woed ook 'n wind wat skrik vir niks vanoggend- hou niks van windstorms nie...laat my voel ek verlang sommer na mense wat ek nie ken nie, of familie wat ek nie eens het nie! Big Grin
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Is daar in wanorde iets wat ons saamknoop? Pronkertjie 0 3,608 23-04-2005, 06:23 PM
Last Post: Pronkertjie
  Daar is voels in die Kaap - by rioolplase! Pronkertjie 4 4,744 12-03-2005, 03:18 PM
Last Post: Pronkertjie
  Zim se bittereinder-boere pak op en waai Pronkertjie 0 2,443 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Blou dampe en later was daar net niks Pronkertjie 0 4,264 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? Aphrodite 0 6,237 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)