Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Daleen Matthee - Oorlede
#1
Sjoe... ek het vandag die koerant gelees en sien toe dat Daleen Matthee vroer die week oorlede is....

Kringe in 'n Bos was 'n fantastiese boek wat sy geskryf het en dit was my voorgeskrewe werk vir matriek....

RIP
Beans
Reply
#2
Dis jammer. Ek het ook van haar boeke gehou.

:rip:
Reply
#3
:rip:

was there an English version to this, because Circles in the Forest sounds familiar?

I certainly do recognise/remember the name
Reply
#4
TheDuck Wrote::rip:

was there an English version to this, because Circles in the Forest sounds familiar?

I certainly do recognise/remember the name

Ek dink dis die selfde boek Duck Smile
Reply
#5
TheDuck Wrote::rip:

was there an English version to this, because Circles in the Forest sounds familiar?

I certainly do recognise/remember the name


Ja, dit is die vertaling van Kringe in die Bos.

Sy het heelwat ander boeke ook geskryf. :read:

:daisy:
Reply
#6
Sy het verlede Vrydag siek begin voel en is hospitaal toe waar sy Sondag oorlede is. Sy was 'n baie goeie vriendin van my in Mosselbaai waar sy in die laaste tyd gewoon het. Toe ek my vriendin op Maandag gebel het, was sy nog nie seker presies wat die oorsaak van haar dood was nie.

In vandag se tye is 67 jaar nie eintlik oud nie.



:rip:
Reply
#7
Ek het gewonder hoe oud sy was. Het eintlik gedink sy was jonger.

:daisy:
Reply
#8
Jislaaik - en Daleen was een van die mense wat ek nog wou ontmoet het. George Durrell is ook oorlede voor ek die man kon ontmoet.

Ek het al haar boeke behalwe een - Dogter van Eva - sy was 'n fantastiese skrywer.

Afrikaans literature is much poorer without her.
Reply
#9
Ek stem saam, Afrikaanse literatuur is armer sonder haar werk. Hoop een van haar kinders het die talent gekry...
Reply
#10
Ek het nou net in die ander forumpie die artikel gepos...

http://www.globalbuzz-sa.com/forums/show...php?t=7493 :thumbs:
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)