Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Eksamen flaters
#1
1. Waarvoor word beesvelle gebruik?
om die bees binne te hou

2. Wat is outobiografie?
dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar

3. Noem 5 dinge wat melk bevat?
kaas, botter en 3 koeie

4. Wat is die verlede tyd van eet?

Honger

5. Wat is die verkleinwoord van Oupa?
Kleinseun

6. Wat is die teenoorgestelde van kleinneef?
kleinteef

7. Wat is die doel van die kies- en oogtande?
die kiestande kou die kos en die oogtande kyk dat hulle die kouwerk
goed doen.
8. Voltooi die volgende idioom: Hoe meer haas...
hoe groter haaspastei

9. Wat is die meervoud van kabeljou?
kabeljulle

10. 'n Sin met "ter aarde bestel..."
"Wie op ter aarde bestel so 'n groot koek?"

11. Formule vir 'n sirkel se omtrek:
"paai straal kordaat"

12. Wat is teenoorstaande hoeke?
Hoeke wat vir mekaar kyk

13. Waarom is die seun in die verhaal gestraf?
Omdat hy sy eie virgin van die volkslied gesing het.

14. Wat is 'n terminale siekte?
As jy op die lughawe siek word!

15. Vertaal in Afrikaans: "I beg your pardon?" (My favorite)
HuH?

16. Wat noem ons iemand wat velle looi?
Onderwyser

17. Wat kry jy as jy jou melktande wissel?
Pepermenttande
Reply
#2
:haha:

Baie oorspronklik!!!! Het nou lekker gelag!

Confusedaffer:
Reply
#3
Dit is baie oorspronklik
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Eksamen flaters! oe-la-la 0 4,383 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Eksamen Flaters Pronkertjie 0 4,469 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Flaters Pronkertjie 0 3,013 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Graad 5 Afrikaans Eksamen TheDuck 0 8,164 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)