Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Frikkadelle en ?
#11
Pronkertjie Wrote:Hi Bushbaby

ek het 'n baie lekker frikkadelle resep - as jy vir my bietjie kans gee tot volgende week toe dan sal ek dit pos. Dit is 'n rooiwyn resep Smile

Ek meng gewoonlik sommer geweekte witbrood, met uit en 'n eier, met pietersielie of ander kruie, en kook dit en laaste maak ek 'n sous - sommer bisto.... dit kom nogal lekker uit.

Kerrie perskeslaai is ook baie lekker daarby.

:daisy:
Mag ek iets byvoeg hier, ek kan onthou dat my ma altyd witbrood in melk geweek het en dit by die maalvleis gevoeg het, toe leer ek by my skoonma om gewone hawermout (Oats) by die maalvleis in te voeg, en dis regtig baie lekker.
Reply


Messages In This Thread
Frikkadelle en ? - by Surita - 11-09-2005, 03:54 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 11-09-2005, 05:04 PM
Frikkadelle en ? - by oe-la-la - 13-09-2005, 03:19 PM
Frikkadelle en ? - by Surita - 15-09-2005, 06:17 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 15-09-2005, 07:21 PM
Frikkadelle en ? - by TracyW - 16-09-2005, 07:30 AM
Frikkadelle en ? - by Bushbaby - 16-09-2005, 12:25 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 16-09-2005, 01:07 PM
Frikkadelle en ? - by Surita - 17-09-2005, 05:58 PM
Frikkadelle en ? - by Pronkertjie - 17-09-2005, 08:19 PM
Frikkadelle en ? - by Joan - 17-09-2005, 08:40 PM
Frikkadelle en ? - by Bushbaby - 19-09-2005, 08:53 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 3 Guest(s)