Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Happy oujaar!
#1
Goeiedag so op die oujaar en op die drumpel van 2006. Hoop almal het bereik wat hulle wou vir die jaar en mag almal se drome en wense verwesenlik word in die nuwe jaar wat ons binnekort tegemoet stap!

Dankie vir die al die lag en gesels van die jaar :hug:

:newyear: :fawkes: :fawkes:
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)