18-11-2007, 02:08 AM
[COLOR="Blue"]Sjeeslaaik dis 2 rowwe's.
Ek is net gou oppad werk toe en behoort in so 3 ure terug te wees.
Laat ek bietjie dink ..
'n Persoon wat lief is om die spoed te breek is 'n "spoedvrat" nie vark nie - dié weet ek
Tot later as my ertjiepitbrein wakker geword het :chorus:
FB[/COLOR]