Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Haai Jan
Hier kan jy met hartelus Afrikaans praat!!
Skop jou skoene uit, en kuier lekker.
Wat het jy vandag alles gedoen?
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Haai Jan
Hier kan jy met hartelus Afrikaans praat!!
Skop jou skoene uit, en kuier lekker.
Wat het jy vandag alles gedoen?
Ek kan maar ek mag nie se nie... :p
En hoekom is hierdie my draadjie ???
Is dit nie 'n draaitjie ??? Ek wil 'n draaitjie he !!!!
Ek gaan nou sulk... :p
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
By die skool....
"Jannie, vra die juffrou, "wat is die funksie van jou kiestande?"
"Hulle maal 'n mens se kos fyn," se Jannie.
"Mooi, Jannie. En wat doen jou oogtande?"
"Hulle kyk dat die kiestande goed maal!"
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
By die skool....
"Jannie, vra die juffrou, "wat is die funksie van jou kiestande?"
"Hulle maal 'n mens se kos fyn," se Jannie.
"Mooi, Jannie. En wat doen jou oogtande?"
"Hulle kyk dat die kiestande goed maal!"
Choicer teeth ?
Afrikaans is amper so snaaks soos Deens
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Choicer teeth ?
Afrikaans is amper so snaaks soos Deens
:haha:
Wat is kiestande in Engels?
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
:haha:
Wat is kiestande in Engels?
Direkte is dit "choice teeth" maar ek dink dit is "wisdom teeth"
Jy kan hulle nie sien
hier nie.....
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Direkte is dit "choice teeth" maar ek dink dit is "wisdom teeth"
Jy kan hulle nie sien hier nie.....
nee Jan, dis "molar teeth"
hulle maal kos fyn
ai, laerskool biologie....:crylol:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Joan
ai, laerskool biologie....:crylol:
Wat is dit ??? :crylol::
Ek dink ons moes 'n tande draad aan di gang kry....
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Wat is dit ??? :crylol::
Ek dink ons moes 'n tande draad aan di gang kry....
ok dental floss then
:rofl: :rofl: :rofl:
dis goed vir die tande
en dis 'n draadjie!!!!
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Joan
ok dental floss then
:rofl: :rofl: : rofl :
dis goed vir die tande
en dis 'n draadjie!!!!
:crylol: :crylol: :crylol:
Weet jy dat Tannie is te stout om 'n Tannie te wees ? :p