Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#41
En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?

:daisy:
Reply
#42
Nee, Norweegs, klink soos Deens Wink
Reply
#43
Pronkertjie Wrote:Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p

Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.
SPAM in a can....Now available in regular, turkey, Lite and HOT
Reply
#44
spam Wrote:Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.

Dit is waar Spam.

Hollands het baie Franse en selfs Engelse woorde.

As hulle vir jou in die winkel vra of hulle die geskenk moet toe draai wil hulle weet of hulle dit moet inpakken. Hoe verwarrend kan dit nie wees nie.
Reply
#45
Ook maar lekker stil hier.....
Reply
#46
oe-la-la Wrote:Ook maar lekker stil hier.....

Ja, ek skaam my dood Smile
Reply
#47
Miskien is dit omdat....

Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se Blush :haha: :p
Reply
#48
Jangar Wrote:Miskien is dit omdat....

Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se Blush :haha: :p

lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#49
Ameniatha Wrote:lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:

Hoe moet ek weet as ek nie kan onhou nie :confused: :p
Reply
#50
Hallo almal sien ek is die eerste een wat hier pos vir die Nuwe Jaar! Hoop almal is gesond en gelukkig, en mag hierdie jaar een van die bestes ooit wees!

Hoop almal het 'n heerlike feestyd agter die rug....ek "by the way" is gedaan ~was baie besig Sad Maar nou-ja sal nie help nie, ons doe weer voort Big Grin
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,534 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,510 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,911 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,864 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,131 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,995 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,453 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,002 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)