25-06-2005, 09:53 PM
oe-la-la Wrote:Dit is besonder 'tjoepstil' hier op die hele GB :mmm:
Die rede is dat die sommer nou heer is
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
|
25-06-2005, 09:53 PM
oe-la-la Wrote:Dit is besonder 'tjoepstil' hier op die hele GB :mmm: Die rede is dat die sommer nou heer is
25-06-2005, 10:35 PM
Joan Wrote:Ek hou net mooi niks van muurpapier nie, sien deesdae dat al die nuwe plekke wat gebou word en veral die ultra moderne woonstelle heeltemal wegbly van muurpapier, die een agent het erken dis 'n swakte van die Britte wat aan die uitsterf is. Nee Joan ek hou ook nie van muurpapier nie, maar as jy al die skewe mure van die Britse huise moet oorpleister sal die 'n fortuin kos!! Dus koop plein muurpaier en verf dit en walaa!
25-06-2005, 10:36 PM
penelope Wrote:Ek is ook hier. Was vandag in Oslo.....het gaan kyk vir baie moffies.....Europride Gay Parade....het lekker gelag .... Klink interresant :mmm:
25-06-2005, 10:37 PM
Jangar Wrote:Die rede is dat die sommer nou heer is Jy meen die somer! En dit gee jou 'n rede om op die geboude stoep te sit en braai of hoe?!
25-06-2005, 10:45 PM
oe-la-la Wrote:Jy meen die somer! En dit gee jou 'n rede om op die geboude stoep te sit en braai of hoe?! Ek het sommer "somer" getik maar my dik en dom vingers het anders getik :p Ongelukkig is die stoep by my ouers se plek so ons moes die braai in my tuin op die gras hou...... :haha:
26-06-2005, 08:02 AM
Jangar Wrote:Ek het sommer "somer" getik maar my dik en dom vingers het anders getik :p Ewe goed! Hier 'n heerlike warm somersdag so sal ook net buite wil wees vir die dag!
26-06-2005, 08:44 AM
oe-la-la Wrote:Ewe goed! Hier 'n heerlike warm somersdag so sal ook net buite wil wees vir die dag! Waar bly jy dan nou... Spanje? Hier by my is dit bitter koud vandag Nou ja, dit is Engeland... en die unny: kan seker net op een dorpie op 'n slag skyn :haha: :daisy:
26-06-2005, 01:31 PM
Pronkertjie Wrote:Waar bly jy dan nou... Spanje? Hier by my is dit bitter koud vandag :haha: Blommetjie, die son het heerlik geskyn tot nou en nou kom hier klompie wolke oor.....so nou is dit seker weer sonnig daai kant?
26-06-2005, 02:15 PM
baie, baie lekker sonskyn hier...was vandag by 'n hondskou....
26-06-2005, 03:17 PM
oe-la-la Wrote::haha: Blommetjie, die son het heerlik geskyn tot nou en nou kom hier klompie wolke oor.....so nou is dit seker weer sonnig daai kant? Ja sowaar :yes: :daisy: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,585 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,785 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Twee merkwaardige vangste in die wildtuin | Pronkertjie | 1 | 4,200 |
16-07-2005, 09:00 AM Last Post: FlyingBok |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,192 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie | Pronkertjie | 108 | 43,177 |
06-10-2004, 06:02 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,830 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,918 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |
|
Na Nog Twee Jaar | hantam | 0 | 4,351 |
Less than 1 minute ago Last Post: |