Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur
As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p
Is bly julle het jul droomhuisie gevind
ue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:
En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
oe-la-la Wrote:Is bly julle het jul droomhuisie gevind ue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:
En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p
Dankie
Ons sal die hospitaalbed hou vir my ouma en die ander ou mense wat kom kuier, waneer het jy gese jy kom kuier ? Ek het vergeet :p
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
oe-la-la Wrote:Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive:
Nee wat, dis
VIER :cheer:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Jangar Wrote:Nee wat, dis VIER :cheer:
O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
oe-la-la Wrote:O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm:
Ja hulle doen...
Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Jangar Wrote:Ja hulle doen...
Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:
Sal jy kan slaap Vrydag of te opgewonde wees?
:engel:
Posts: 398
Threads: 8
Joined: Jan 2004
Kom hulle al vrydag?
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Jangar Wrote:Ja hulle doen...
Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:
Oeps! En ek dog gister dis Maandag
So nog net DRIE slapies oor :jive:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Hoe gaan dit met die drie Dene? Hoop Venus is al tuis en leer Deens dat dit klap?! :chorus: