24-08-2004, 10:49 PM
Quote:Originally posted by Ameniatha
sjoe....nou wanneer gaan julle klaarmaak?
Sê vir jou pa hulle ek stuur groete..![]()
En dankie vir 'n lekker naweek...![]()
Volgende vraag :mad: Dit begin om goed te lyk maar daar is nog veel om te doen
![Sad Sad](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/sad.png)
Sal so doen :thumbs:
Nee, Ek dank vir jou en Hannetjie vir 'n lekker naweek
![Big Grin Big Grin](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/biggrin.png)