Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Nie geweet waar om hierdie 'draadjie' te pos nie....onder hobbies is net fauna and flora....so nou-ja ek hoop iemand kan help!
Ek het die mooooiste kerspitpatrone gehad - 'n hele leer(kappie op die e! ) vol gehad maar toe ons besittings uitgebrand het so paar jaar terug in SA het ek alles verloor. 
Om 'n lang storie kort te maak - weet iemand waar ek dalk weer mooies kan kry. Nog nie op internet ge - 

urfing: nie!
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 616
	Threads: 12
	Joined: May 2004
	
	
 
	
	
		Kan vir jou hier by die handwerk winkel kyk as jy wil
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by sooibrand 
Kan vir jou hier by die handwerk winkel kyk as jy wil 
 
Dankie sooibrand maar ek is seker as ek dalk in die biblioteek gaan ronddwaal kan ek paar boeke kry om uit af te rol. Dankie vir die moeite!
Het vergeet daar is nog bibilioteke! :o
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 398
	Threads: 8
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		wat is dit in engels - Candlewicking?
Jy sal seker op die net iets kan kry daaroor...
	
	
	
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Ameniatha 
wat is dit in engels - Candlewicking?
Jy sal seker op die net iets kan kry daaroor... 
 
Jip dit is candlewicking - het so bietjie op die internet gekyk maar daar is nie juis patrone nie - net hope boeke wat jy kan bestel....
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 398
	Threads: 8
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		ek het hierdie vir jou gekry:
http://crossstitch.about.com/library/fre...icking.htm
http://www.geriantics.com.au/editorials/...icking.htm - hierdie webblad het 'n klompie goeie skakels ook as jy af na die onderste gedeelte van die blad gaan
http://www.designsinstitches.net/Candlewicking%201.htm
Ek gaan volgende naweek af na my ma hulle toe, sy het twee boeke met patrone in. As jy wil kan ek hulle vir jou in pdf formaat inscan, dan kan ek of vir jou pr. mail stuur of jy kan hom by my webwerf download.
Is daar iets spesifieks wat jy wil hê?
	
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 398
	Threads: 8
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Oe..
Ek het nou my ma se boeke, so as jy wil kan ek van die patrone inscan en vir jou stuur????
	
	
	
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,343
	Threads: 35
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Ameniatha 
Oe..
Ek het nou my ma se boeke, so as jy wil kan ek van die patrone inscan en vir jou stuur???? 
 
Dis "great" om te lees dat mense mekaar se navrae onthou, ek dink jy is 'n stêr Amen
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Ameniatha 
ek het hierdie vir jou gekry:
http://crossstitch.about.com/library/fre...icking.htm
http://www.geriantics.com.au/editorials/...icking.htm - hierdie webblad het 'n klompie goeie skakels ook as jy af na die onderste gedeelte van die blad gaan
http://www.designsinstitches.net/Candlewicking%201.htm
Ek gaan volgende naweek af na my ma hulle toe, sy het twee boeke met patrone in. As jy wil kan ek hulle vir jou in pdf formaat inscan, dan kan ek of vir jou pr. mail stuur of jy kan hom by my webwerf download.
Is daar iets spesifieks wat jy wil hê? 
 
Skuus man Amen, sien nou eers dat jy hierdie geskryf het :o Baie dankie ek het vir jou pm gestuur 
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Joan 
Dis "great" om te lees dat mense mekaar se navrae onthou, ek dink jy is 'n stêr Amen
 
 
 
Ek stem saam 
