Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Ek het op Google vir 'n duif pastei resep gesoek, en toe kom ek op hierdie ongelooflike inligting af..... van Jan van Riebeeck se kombuis en meer. As jy meer wil weet van Seekoei frikkadelle is dit net vir jou...
lees hier
Geniet dit!
:daisy:
Pronks, ek kon nie daardie webblad oopkry nie... dit sê net acrobat reader en dan gebeur daar niks...........sê net vir my , waar moet ek 'n seekoei kry, dan maak ek die vrieskas vol van frikkadelle!!!
:rofl:
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Joan
Pronks, ek kon nie daardie webblad oopkry nie... dit sê net acrobat reader en dan gebeur daar niks...........sê net vir my , waar moet ek 'n seekoei kry, dan maak ek die vrieskas vol van frikkadelle!!!
:rofl:
Miskien moet jy een in SA gaan kry.... daar van Haroldsbaai se see koeie.
Miskien kan iemand anders help met die acrobat reader :innocent:
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Miskien moet jy een in SA gaan kry.... daar van Haroldsbaai se see koeie.
Miskien kan iemand anders help met die acrobat reader :innocent:
Acrobat reader werk goed, net daardie website wil nie "oopmaak" nie!!
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Ek los julle net 'n dag alleen en nou van duiwe na seekoeie! Nee regtig!
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Ek los julle net 'n dag alleen en nou van duiwe na seekoeie! Nee regtig!
Dis alles Pronkertjie se skuld
Sy doen sulke dinge!!!
:rofl:
waaroor gaan die draad nou weer???