Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		As jy nie kan spel nie, help dit nogal om lelik te skryf.
Leer uit ander se foute.
'n Mens leef nie lank genoeg om al die foute self te maak nie.
Waar daar 'n 
wil is, is daar 'n 
wil nie. 
As die skoen jou pas, is hy nie op die uitverkoping nie.
'n Seun moet jy nes 'n skoen behandel.
As hy jou druk, trap hom uit!
Eet gesond.  As jy elke dag gesond eet, sal jy gesond doodgaan 
 
Help om ons standbeelde skoon te hou.
Eet elke dag 'n duif.
Moenie uitstel nie!
Doen dit more.
 
	 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Dis goed! 
 
	 
 
	
	
	
		
	Posts: 147
	Threads: 19
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ek gaan dan maar moet begin om lelik te tik want partymaal laat my spelling my heeltemal in die steek.  
Dankie tog vir spellcheck!!!
	
	
	
I still love chocolate.
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Surita 
Ek gaan dan maar moet begin om lelik te tik want partymaal laat my spelling my heeltemal in die steek.  
Dankie tog vir spellcheck!!! 
 
Ja dis nogal 'n ding met die rekenaars deesdae...geen lelike skrywery nie!
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,343
	Threads: 35
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Pronkertjie 
Eet gesond.  As jy elke dag gesond eet, sal jy gesond doodgaan 
Help om ons standbeelde skoon te hou.
Eet elke dag 'n duif.
 
 
 
Gaan die twee dan sommer hand aan hand??
Sal baie mense moet kry om ons te kom help duiwe eet daar in Sedgefield..... die stoep moet altyd goed afgeskrop word...
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Joan 
Gaan die twee dan sommer hand aan hand??
Sal baie mense moet kry om ons te kom help duiwe eet daar in Sedgefield..... die stoep moet altyd goed afgeskrop word... 
 
 
...daai stoep moet maar liefs vuil bly - maar duiwe eet... yuck!  
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,343
	Threads: 35
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by oe-la-la 
...daai stoep moet maar liefs vuil bly - maar duiwe eet... yuck!   
 
 
Haai OLL, ek is seker daarvan onse Pronkertjie gaan die lekkerste duifpastei resepte opsoek....
:rofl: :rofl: 
Smaak dalk soos hoender!
Daai duiwe by ons lyk omtrent soos kalkoene wat vlieg, sonder die lel onder die ken , natuurlik... sulke massiewe dik vet duiwe...
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 67
	Threads: 10
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		My pa het a hele lys vissermans-tipe lewensraad gehad. Nie dat hy n visserman was nie, hy was net slim. n Paar wat ek kan onthou is:
Hou jou eie lyntjie dop.
Klein hoekies kannie grootes vang nie.
Sinkers dien ook n doel.
Vrot aas lok haaie.
Geduld is meer werd as tegniek
Dis nie jou skuld as jou hoek vassit nie.
Sny jou lyn. (Cut your ties)
ens.
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ek het op Google vir 'n duif pastei resep gesoek, en toe kom ek op hierdie ongelooflike inligting af..... van Jan van Riebeeck se kombuis en meer.   As jy meer wil weet van Seekoei frikkadelle is dit net vir jou... 
 lees hier
lees hier 
Geniet dit!
:daisy: