Posts: 1,343
	Threads: 35
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Pronkertjie 
Ek het op Google vir 'n duif pastei resep gesoek, en toe kom ek op hierdie ongelooflike inligting af..... van Jan van Riebeeck se kombuis en meer.   As jy meer wil weet van Seekoei frikkadelle is dit net vir jou... 
lees hier 
Geniet dit!
:daisy: 
 
Pronks, ek kon nie daardie webblad oopkry nie... dit sê net acrobat reader en dan gebeur daar niks...........sê net vir my , waar moet ek  'n seekoei kry, dan maak ek die vrieskas vol van frikkadelle!!!
:rofl:
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Joan 
Pronks, ek kon nie daardie webblad oopkry nie... dit sê net acrobat reader en dan gebeur daar niks...........sê net vir my , waar moet ek  'n seekoei kry, dan maak ek die vrieskas vol van frikkadelle!!!
:rofl: 
 
Miskien moet jy een in SA gaan kry.... daar van Haroldsbaai se see koeie.
Miskien kan iemand anders help met die acrobat reader :innocent:
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,343
	Threads: 35
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by Pronkertjie 
Miskien moet jy een in SA gaan kry.... daar van Haroldsbaai se see koeie.
Miskien kan iemand anders help met die acrobat reader :innocent:
 
 
 
Acrobat reader werk goed, net daardie website wil nie "oopmaak" nie!!
	
 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Ek los julle net 'n dag alleen en nou van duiwe na seekoeie!  Nee regtig!  
 
	 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,343
	Threads: 35
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Quote:Originally posted by oe-la-la 
Ek los julle net 'n dag alleen en nou van duiwe na seekoeie!  Nee regtig!   
 
 
Dis alles Pronkertjie se skuld  
 
 
Sy doen sulke dinge!!!
:rofl: 
waaroor gaan die draad nou weer???