Posts: 3,833
	Threads: 740
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Vandag ontmoet ek 'n Amerikaanse tiener en sy vra toe waar ek vandaan kom?
Toe sy hoor ek is van Suid Afrika vertel sy sommer baie trots en opgewonde dat sy 'n Afrikaanse woord ken..... makietie. :jive:
Ek kan nie onthou wanneer laas ek die woord makietie gehoor of gebruik het nie!
Iemand anders het nou die dag gese dit is so lekker toe iemand praat van.... ons het 'n hond uit die bos uit gekuier. 
Las so bietjie van daardie spreekwoorde of gesegdes aan...
	
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Pronkertjie Wrote:Vandag ontmoet ek 'n Amerikaanse tiener en sy vra toe waar ek vandaan kom?
Toe sy hoor ek is van Suid Afrika vertel sy sommer baie trots en opgewonde dat sy 'n Afrikaanse woord ken..... makietie. :jive:
Ek kan nie onthou wanneer laas ek die woord makietie gehoor of gebruik het nie!
Iemand anders het nou die dag gese dit is so lekker toe iemand praat van.... ons het 'n hond uit die bos uit gekuier. 
Las so bietjie van daardie spreekwoorde of gesegdes aan...
Makietie is 'n lekker woord!
Wat van so siek soos 'n hond.....
en
So maer soos 'n kraai....
Wonder hoekom daar baie keer na diere verwys word!! 
 
	 
	
	
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 147
	Threads: 19
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Die Indiers hier in Durban is ongelooflik snaaks - hulle maak asof hulle glad nie Afrikaans kan praat nie maar een van hulle gunsteling woorde is "boet".  "I'm sommer gonna klap you boet" word nogal gereeld gebruik!  O ja en my lighty (laaitie) word ook nogal baie gebruik, tot in die koerante - dit is hoekom ek dit gespel het soos hulle dit spel.
	
	
	
I still love chocolate.
	
	
 
 
	
	
	
		
	Posts: 1,173
	Threads: 261
	Joined: Jan 2004
	
	
 
	
	
		Surita Wrote:Die Indiers hier in Durban is ongelooflik snaaks - hulle maak asof hulle glad nie Afrikaans kan praat nie maar een van hulle gunsteling woorde is "boet".  "I'm sommer gonna klap you boet" word nogal gereeld gebruik!  O ja en my lighty (laaitie) word ook nogal baie gebruik, tot in die koerante - dit is hoekom ek dit gespel het soos hulle dit spel.
 :crylol:  :crylol: