21-09-2005, 06:00 PM
Die Indiers hier in Durban is ongelooflik snaaks - hulle maak asof hulle glad nie Afrikaans kan praat nie maar een van hulle gunsteling woorde is "boet". "I'm sommer gonna klap you boet" word nogal gereeld gebruik! O ja en my lighty (laaitie) word ook nogal baie gebruik, tot in die koerante - dit is hoekom ek dit gespel het soos hulle dit spel.
I still love chocolate.