Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
JOHANNESBURG. - Die veelbesproke valbome wat die menseregtekommissie en die ANC rooi laat sien het, gaan nou aangebring word om die president en kabinetslede in hul huise in die Bryntirion-landgoed in Pretoria te beskerm.
Die Tshwane-metroraad het Donderdagaand op 'n raadsvergadering die aansoek om valbome aan te bring by die Bryntirion-landgoed, waarop die presidensiële woning en ander huise van hooggeplaaste politici is, goedgekeur.
Lees verder...
ue:
ue:
ue:
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Nou is ek weer dom :mrg:
watse boom is 'n valboom?
:help:
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Joan Wrote:Nou is ek weer dom :mrg:
watse boom is 'n valboom?
:help:
'n 'boom' wat op en afgaan....
Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Pronkertjie Wrote:'n 'boom' wat op en afgaan....
O daai ding by die parkeer garages................
dis nou 'n nuwe woord vir my daai
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Het ook nog nooit van 'n valboom gehoor nie! :o