Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Positiewe gedagte!
#1
'n Man en sy vrou maak gereed om bed toe te gaan. Die vrou bekyk haarself lank en krities in die spieël.

"Ek kyk in die spieël," sê sy, "en ek sien 'n ou vrou. My gesig is vol plooie en my hare is grys. Ek het vet bene, my arms het sulke lelle en my borste hang."

Sy draai na haar man en sê, "Sê tog iets positiefs wat my beter oor myself sal laat voel."

Die man dink 'n oomblik, en antwoord dan met 'n sagte en simpatieke stem:

"Wel, my vrou, daar skeel nog niks met jou oë nie."

:innocent: :innocent:
Reply
#2
aai jinne tog
Reply
#3
:haha: Kostelik
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)