09-06-2005, 07:36 AM
Almitra Wrote:Ek's dol oor Provita's met kaas en Marmite - saam rooibos tee !!!
Of regte Kaapse groenvye-konfyt, met Camembert kaas en wyn - yummy ..........
:cloud9:
Ag nee, nou bederf jy alles... nou sal ek Londen toe moet gaan vir daardie vye konfyt! Waatlemoen stukke is dalk ook net die ding!
:daisy: