Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Roelandstraat
#1
Laat staan sulke dinge laat staan.... :haha:

O hier's ek weer In die Roelandstraat
Voor die deur Van die magistraat.
O alla basie wat het ek gemaak
Toe kry ek nege maande bo in doe Roelandstraat.

Japie Mei, En die wind waai in my sy.
|: Laat staan sulke dinge laat staan,
Laat staan sulke dinge laat staan. :|
Reply
#2
Wat HET jy dan gemaak, Blompie ?? :o

Laat staan sulke dinge laat staan.... :haha:
Reply
#3
Quote:Originally posted by Almitra
Wat HET jy dan gemaak, Blompie ?? :o

Laat staan sulke dinge laat staan.... :haha:


Dit was vir my so oulik toe ek daarop afkom.... ek kan die ritme en die banjo's hoor :haha:
Reply
#4
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Dit was vir my so oulik toe ek daarop afkom.... ek kan die ritme en die banjo's hoor :haha:


Ja, dink nou aanie Kaapse Klopse ............ :jester:
Reply
#5
Dis een van daai liedjies wat mens sommer net wil saam sing ne! Kan nie eens die woorde lees sonder om te sing nie! Big Grin
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)