Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Roelandstraat
#1
Laat staan sulke dinge laat staan.... :haha:

O hier's ek weer In die Roelandstraat
Voor die deur Van die magistraat.
O alla basie wat het ek gemaak
Toe kry ek nege maande bo in doe Roelandstraat.

Japie Mei, En die wind waai in my sy.
|: Laat staan sulke dinge laat staan,
Laat staan sulke dinge laat staan. :|
Reply


Messages In This Thread
Roelandstraat - by Pronkertjie - 21-10-2004, 08:01 PM
Roelandstraat - by Almitra - 21-10-2004, 08:46 PM
Roelandstraat - by Pronkertjie - 21-10-2004, 09:10 PM
Roelandstraat - by Almitra - 21-10-2004, 09:20 PM
Roelandstraat - by oe-la-la - 23-10-2004, 07:16 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)