Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Ses slapies
#1
Nog net ses slapies voor ons Kaap toe vlieg :hooray: Ek kan behoorlik nie meer wag nie!!
Reply
#2
oe-la-la Wrote:Nog net ses slapies voor ons Kaap toe vlieg :hooray: Ek kan behoorlik nie meer wag nie!!

ai jai jai....ons vleig volgende Vrydag....Good Friday.....and ja ek is baie opgewonde.....:hug:

waar in die Kaap gaan jy???
Reply
#3
Morning cubbie Smile

Ons land 23.00 Dinsdag nag...slaap in Bothasig by familie en kuier oral rond tot Vrydag. Dan vroeg-vroeg Goeie Vrydag vertrek ons Karoo toe na my ma-le...paasnaweek daar. Van daar af KKNK (Klein karoo Nasionale kunstefees) toe om gou 'n paar shows en goed in te werk. Van daar af Mosselbaai toe na my ousus...en dan kuier ons die heeltyd kuslangs tot so ver as PE by al die familie en broers en susters. Help nogal as almal so op 'n streep bly! Net my ouboet wat in Klerksdorp bly..maar hy is in Italie terwyl ons in SA is Rolleyes

Vir hoe lank bly julle? Ons vlieg weer 14 April terug Sad
Reply
#4
oe-la-la Wrote:Morning cubbie Smile

dit klink heerlik...:hug:

ons bly in Kaapstad vir een week dan vlieg ons Joey's toe - is daar vir een week dan vlieg ons weer terug hier.....ons is terug die 10 April....

geniet jouself, die Klein Karoo klink heeltemal heerlik....:thumbs:
Reply
#5
Soos jy sê ek is al so opgewonde moet myself net inhou! Big Grin

Geniet julle vakansie ook en veilig reis! :hug:
Reply
#6
Ek wou wat wou gee om net ses slapies te kon aftel .... ek is jaloers op julle.

Ek wou wat wou gee om SA toe te kan gaan.... al was dit net vir 'n lang naweek!

Geniet dit julle twee!

:thumbs:

:daisy:
Reply
#7
Pronkertjie Wrote:Ek wou wat wou gee om net ses slapies te kon aftel .... ek is jaloers op julle.

Ek wou wat wou gee om SA toe te kan gaan.... al was dit net vir 'n lang naweek!

Geniet dit julle twee!

:thumbs:

:daisy:

Dankie blommetjie Smile Ek was twee jaar laas daar toe dit my Ma-le se 50ste huweliksherdenking was!
Reply
#8
30 slapies vir my!

:cheer:
Reply
#9
Strawbs Wrote:30 slapies vir my!

:cheer:

Lekker! Geniet jou kuier hoor! :cheer: :cheer:
Reply
#10
oh vrek.. ek sal hierdie probeer in Afrikaans te skryf! :wall: Big Grin

ja, ek kan nie wag nie..... dit was 3.5 jare gelede dat ek my ma laste gesien :bigcry: Ek dink daar sal groot snot en trane wees.

wooohoooo .. ek praat die taal :cheer: net 'n bietjie Big Grin
Reply

Forum Jump:

Users browsing this thread: 1 Guest(s)