16-03-2005, 09:37 AM
Morning cubbie
Ons land 23.00 Dinsdag nag...slaap in Bothasig by familie en kuier oral rond tot Vrydag. Dan vroeg-vroeg Goeie Vrydag vertrek ons Karoo toe na my ma-le...paasnaweek daar. Van daar af KKNK (Klein karoo Nasionale kunstefees) toe om gou 'n paar shows en goed in te werk. Van daar af Mosselbaai toe na my ousus...en dan kuier ons die heeltyd kuslangs tot so ver as PE by al die familie en broers en susters. Help nogal as almal so op 'n streep bly! Net my ouboet wat in Klerksdorp bly..maar hy is in Italie terwyl ons in SA is
Vir hoe lank bly julle? Ons vlieg weer 14 April terug