16-03-2005, 09:28 PM
Pronkertjie Wrote:Ek wou wat wou gee om net ses slapies te kon aftel .... ek is jaloers op julle.
Ek wou wat wou gee om SA toe te kan gaan.... al was dit net vir 'n lang naweek!
Geniet dit julle twee!
:thumbs:
:daisy:
Dankie blommetjie Ek was twee jaar laas daar toe dit my Ma-le se 50ste huweliksherdenking was!