Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Skotland
#11
............ Surita !!!

Post nie so baie, maar lees altyd ...........
Reply
#12
Dankie Almitra - ek sal moet jok as ek se dit is lekker om terug te wees!!!

Ag wel binne twee weke voel dit alweer of ons nie in Suid Afrika was nie en is ek weer gewoond aan die weer.
I still love chocolate.
Reply
#13
Quote:Originally posted by Invictus
Ja, jy en die res van die wêreld. Ek dink daai mense praat met die tong in die keel..?Big Grin

:woof: [b]Invictus
[/B]

jy ! jy praat van my ma daar jong ! LOL
sy kom van edinburgh
Big Grin
(my afrikaans is tog baie swak maar ek probeer!)
Reply
#14
Quote:Originally posted by Surita
Dankie Almitra - ek sal moet jok as ek se dit is lekker om terug te wees!!!

Ag wel binne twee weke voel dit alweer of ons nie in Suid Afrika was nie en is ek weer gewoond aan die weer.

Laat weet hoe dit was ???

Sorry Pronkertjie - hijack over .......... terug na Skotland !!!
:daisy:
Reply
#15
EK het nou net foto's teruggekry wat ek in Skotland geneem het en nou verlang ek sommer weer meer. Ek is veral mal oor die foto's wat ek geneem het van die highland cattle. Daardie beeste is so oulik met hulle lang rooi of blonde hare. Ek wil sommer een in ons tuin aanhou maar my man wil nie heeltemal daarvoor val nie.

My baas het van hulle gekry vir sy plaas in Kent maar hy moes vir elke bees 'n paspoort kry met 'n neusafdruk in omdat hulle ingevoer is van 'n ander land!!!
I still love chocolate.
Reply
#16

:haha: Ek hou van daardie neusafdruk!

Ek het verlede naweek Swartes gesien - dit het behoorlik gelyk asof hulle 'n "bad hair day" het!!!!

Miskien as jy 'n klein enetjie kry, wat Pieter later vir biltong kan slag sal hy dalk instem Smile
Reply
#17
Hee heee - ek is seker Pieter sal enige iets aanhou as daar 'n belofte is van biltong in die toekoms. Hoe gaan mens dit egter oor jou hart kry om die ou dingetjie te slag - selfs al word hy groot en harig met 'n humeur wat skrik vir niks!!!
I still love chocolate.
Reply
#18
dit was die snaakste storie wat ek in 'n lang ruk gelees het. beeste met "bad hair day". ek het altyd geweet dat die mense op modder eiland snaaks is, maar dit is die cherry op die koek. puik!!!!
Reply
#19
Quote:Originally posted by sterretjie
dit was die snaakste storie wat ek in 'n lang ruk gelees het. beeste met "bad hair day". ek het altyd geweet dat die mense op modder eiland snaaks is, maar dit is die cherry op die koek. puik!!!!

Sterretjie... hulle is te koddig vir woorde. Hulle het sulke lang hare wat amper in hulle oe hang. As jy vir my jou adres pm stuur ek vir jou 'n poskaart.... dan sal jy verstaan wat ek bedoel Smile
Reply
#20
Quote:Originally posted by Surita
Hee heee - ek is seker Pieter sal enige iets aanhou as daar 'n belofte is van biltong in die toekoms. Hoe gaan mens dit egter oor jou hart kry om die ou dingetjie te slag - selfs al word hy groot en harig met 'n humeur wat skrik vir niks!!!

Ek het ook nogal daaraan gedink :haha: Julle kan hom Saterdag oggend by die straat mark tentoonstel... vir 'n fooi natuurlik Smile
Reply

Forum Jump:

Users browsing this thread: 1 Guest(s)