Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Sommer opstandig
#1
Hierdie afgelope vakansie in Suid Afrika het ek by my pa in die ouetehuis gaan kuier. Dit is nie 'n gewone ouetehuis nie maar meer 'n tehuis vir mense wat liggamlik of geestelik so swak is dat hulle spesialis versorging nodig het.

Wel in hierdie plek is 'n man wat Multiple Sclerose het. Hy is basies soos 'n kwadrupleeg - hy kan net sy kop en sy nek beweeg. Hierdie man se grootste wens in die lewe is om 'n rekenaar te he wat hy kan beheer met voice commands. Enige rekenaar kan dit doen met die regte sagteware.

Nou sit ek hier by die werk en kyk rondom my en ek wil huil - ons firma het al ons rekenaars vervang en dit lyk nou regtig of hulle sommer net van die oues gaan ontslae raak.

Dit is vreeslik dat daar geen manier is waarop goed wat besighede nie meer wil he nie op 'n manier ge"recycle" kan word en vir behoeftiges gegee kan word nie.

Hoe het dit gebeur dat die hele wereld so ingestel is op consumerism?
I still love chocolate.
Reply
#2
ek het nie die taal om te express nie maar ek stem saam dat mense se rigtig is uit, in hulle liefde van geld
Reply
#3
Ai Surita,
Dit is darem regtig sad !!!
Net omdat iemand multiple sclerosis het beteken dit nie sy brein is ook daarmee heen nie ?
Dis 'n wonnerlike idee wat jy daar het om te dink maatskappye se 'waste' kan 'recycle' word!! Hoekom plant jy nie so idee nie ......... dit word dalk 'n waarheid?
PS: Hoop jy gr8 tyd in SA gehad?

Jewels, :hartlik: ek verstaan presies wat jy 'express' !!
Reply
#4
Quote:Originally posted by jewels
ek het nie die taal om te express nie maar ek stem saam dat mense se rigtig is uit, in hulle liefde van geld


Ek stem saam met jou Jewels.... "we are so busy taking care of things, that we don't have time to take care of people" Kon dit nou beter in Engels skryf.
Reply
#5
Die ergste van hierdie arme man is dat hy so hard veg om sy brein skerp te hou. Ons het 'n hele gesprek gehad en eers aan die einde het hy vir my gese dat hy eintlik Engels is maar dat sy brein skerp hou deur 'n ander taal te praat. Mens kan net respek het vir so 'n mens.

Almitra - ek het nou die dag 'n e-mail by die werk rondgestuur waar jy jou ou "mobile" kan wegstuur en dan recycle hulle die foon en hulle plant 'n boom in 'n bos in Skotland om die natuurlike woude aan te vul. Niemand het belang gestel nie!!

Suid Afrika was absoluut wonderlik en ek wonder nog steeds hoekom ons eintlik ooit daar weg is.
I still love chocolate.
Reply
#6
Quote:Originally posted by Almitra

Jewels, :hartlik: ek verstaan presies wat jy 'express' !!


Big Grin ek gaan hierso oefen om saam met julle te praat Smile
Reply
#7
Jewels, that's the spirit !!!!

Ja, Surita - dit kan mens nogal moedeloos laat word as mens net goed bedoel en niemand stel belang nie ......... en almal kla net, maar is nie bereid om net by hulself te begin om die wêreld 'n beter plek te maak nie ......... :dazed:
Reply
#8
Quote:Originally posted by Surita

Suid Afrika was absoluut wonderlik en ek wonder nog steeds hoekom ons eintlik ooit daar weg is.


Surita, ek het ook so gevoel.... die mense in SA is so kreatief en vindingryk!
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Sommer net! oe-la-la 9 5,453 02-06-2004, 05:52 PM
Last Post: Pronkertjie
  Déménagement of sommer net trek hantam 0 3,897 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Sommer net Doll hantam 0 2,976 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)