12-05-2004, 08:55 AM
Die ergste van hierdie arme man is dat hy so hard veg om sy brein skerp te hou. Ons het 'n hele gesprek gehad en eers aan die einde het hy vir my gese dat hy eintlik Engels is maar dat sy brein skerp hou deur 'n ander taal te praat. Mens kan net respek het vir so 'n mens.
Almitra - ek het nou die dag 'n e-mail by die werk rondgestuur waar jy jou ou "mobile" kan wegstuur en dan recycle hulle die foon en hulle plant 'n boom in 'n bos in Skotland om die natuurlike woude aan te vul. Niemand het belang gestel nie!!
Suid Afrika was absoluut wonderlik en ek wonder nog steeds hoekom ons eintlik ooit daar weg is.

I still love chocolate.