04-11-2006, 09:08 AM
Spesjil brekvis:
Ek het 'n spesjil brekvis vi jou vidag:
'n glas fol omgee,
'n borkie fol lievde,
'n lepel fol vrede,
'n furk fol vitroue,
'n bakkie fol gebede
& niks mak vettie!!
Maggi Jirre jou so seen dat jou toointjies vuissies maak, jou ruggi nooit jukkie,
jou badwater vi ure warim bly & jou traainkies van blygeit ytkom.