Posts: 84
Threads: 45
Joined: Feb 2005
Ai, julle Kapenaars, geniet die mooigeit, die snoek en soetpatats! Wens dit was ek!!!!
![Confused Confused](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/confused.png)
unny:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Strawbs Wrote:oh vrek.. ek sal hierdie probeer in Afrikaans te skryf!
ja, ek kan nie wag nie..... dit was 3.5 jare gelede dat ek my ma laste gesien Ek dink daar sal groot snot en trane wees.
wooohoooo .. ek praat die taal :cheer: net 'n bietjie ![Big Grin Big Grin](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/biggrin.png)
Ek laaik jou Afrikaans aarbei
![Big Grin Big Grin](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/biggrin.png)
...nog net twee slapies oor :thumbs:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Dolla Wrote:
:crylol: Nog net 7 daggies dan vlieg ekke. Julle moet almal lekker vakansie hou!
Geniet jou vakansie ook Dolla :yes:
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
hantam Wrote:Ai, julle Kapenaars, geniet die mooigeit, die snoek en soetpatats! Wens dit was ek!!!!
unny:
Dankie ons sal verseker!