Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Tuisgebakte beskuit...
#11
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Jammer Oe.... dit kan darem ook nie vir ewig hou nie. Miskien moes jy 'n stukkie geraam het Smile


Ag ek weet dit kan nie verewig hou nie - maar nou ja Smile
Reply
#12
Daar is maar net iets wat jou eie ma se kos spesiaal maak. Dit moet wees omdat dit altyd met liefde gemaak word.
I still love chocolate.
Reply
#13
Quote:Originally posted by oe-la-la
Ai Dolla jy moet daai vakansie huis toe terdee geniet hoor! Ek het resep so sal maar net moet self bak, maar net die idee dit was my Ma se baksel.... Smile


Ag dit is net 'n ou wekie, maar ek gaan dit verseker geniet, baie dankie!

Jy is reg, mams se kos is altyd die lekkerste ne? Wink
Ek het ook die beskuit resep, maar ek weier om dit self te maak, ek soek my ma s'n! :haha:
Reply
#14
Quote:Originally posted by Dolla
Ag dit is net 'n ou wekie, maar ek gaan dit verseker geniet, baie dankie!

Jy is reg, mams se kos is altyd die lekkerste ne? Wink
Ek het ook die beskuit resep, maar ek weier om dit self te maak, ek soek my ma s'n! :haha:


Maak seker dit is jou Ma se resep... op 'n dag sal jy dit net soos sy maak..... maar op jou manier en jou kinders sal ook hul Ma se beskuit wil eet Smile
Reply
#15
Ek stem daar is niks so lekker soos 'n Ma se kos nie! Smile
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)