25-08-2004, 01:11 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Jammer Oe.... dit kan darem ook nie vir ewig hou nie. Miskien moes jy 'n stukkie geraam het
Ag ek weet dit kan nie verewig hou nie - maar nou ja
Tuisgebakte beskuit...
|
25-08-2004, 01:11 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Ag ek weet dit kan nie verewig hou nie - maar nou ja
25-08-2004, 03:15 PM
Daar is maar net iets wat jou eie ma se kos spesiaal maak. Dit moet wees omdat dit altyd met liefde gemaak word.
I still love chocolate.
25-08-2004, 04:21 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Ag dit is net 'n ou wekie, maar ek gaan dit verseker geniet, baie dankie! Jy is reg, mams se kos is altyd die lekkerste ne? Ek het ook die beskuit resep, maar ek weier om dit self te maak, ek soek my ma s'n! :haha:
25-08-2004, 05:12 PM
Quote:Originally posted by Dolla Maak seker dit is jou Ma se resep... op 'n dag sal jy dit net soos sy maak..... maar op jou manier en jou kinders sal ook hul Ma se beskuit wil eet
25-08-2004, 07:32 PM
Ek stem daar is niks so lekker soos 'n Ma se kos nie!
|
« Next Oldest | Next Newest »
|