Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
UKKasie 2005?
#1
weet enige iemand iets van UKKasie hierdie jaar?
ek het iets gehoor dis in Mei maar waar en wanneer en wie kom weet ek nie.

ek hoop daar gaan een wees na verlede jaar se flop.

weet enige iemand iets?
Reply
#2
Would be interesting to hear more about this, this year?

If anyone has any knowledge, please inform?

Maybe a similar post in the Banter and ALL would help

Thank you

ForumAdmin
Reply
#3
Dit lyk nie of daar 'n Ukkasie gaan wees hierdie jaar nie. Ek sal probeer uitvind.

:diasy:
Reply
#4
Lyk my nie hulle website bestaan meer nie. Ek hoop daar is een hierdie jaar! :bigcry:
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)