26-11-2005, 02:45 PM
Oe... ek wil kom kuier en ook by jou kombuis venster uitkyk. Dit klink of jou nuwe ue: al 'n tuiste geword het!
Ek lag oor jou tannie se wasgoed.... en die feit dat sy weet hoe lank Kirsty se bus gewag het :haha:
:tourist:
Ek lag oor jou tannie se wasgoed.... en die feit dat sy weet hoe lank Kirsty se bus gewag het :haha:
:tourist: