08-03-2004, 06:31 PM
Quote:Originally posted by AmeniathaDarem baie beter as Egoli sou ek dink...............
Ek het net 'n preview op m-net gesien, dit lyk nogal heel ok...
Dis nie Egoli nie, maar amper..![]()
Was nog nooit 'n soapie fan nie!
Nogal die "nuwe" Afrikaans vreemd gevind....
![Wink Wink](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/wink.png)