Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vangs van die Dag
#2
[COLOR="Purple"]Hallo Hantam....

Dit laat my so dink aan my tyd in Amsterdam! Hoop die outjie het hul beloning gekry.

In Thailand het ek saam met iemand gewerk wat so elke rekkie, 'paperclip', skroefie opgetel het "vir ingeval". Dit was baie handig want 'n mens het altyd geweet waar om te gaan vra as jy so iets nodig het. Sy was 'n pyn om die toutjies van haar pakkies los te maak, want die toutjie kan iewers gebruik word. Om saam met haar geskenke oop te maak was 'n ongemaklike storie - sy kon vir lank aan daardie cellotape wikkel om dit mooi netjies af te haal :haha:

:daisy:[/COLOR]
Reply


Messages In This Thread
Vangs van die Dag - by hantam - 28-05-2007, 04:22 PM
Vangs van die Dag - by hantam - 30-05-2007, 02:23 PM
Vangs van die Dag - by Pronkertjie - 28-05-2007, 05:38 PM
Vangs van die Dag - by sooibrand - 30-05-2007, 09:05 AM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)