Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vertrou Op Hom.
#1
Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. Psalm 37 : 5.

Moenie die Here aanjaag nie. Is daar probleme wat vandag lyk asof hulle jou gaan vernietig? Môre kom jy dalk agter hulle help jou juis om geestelik te groei. Die Bybel herinner ons gedurig: wees geduldig wanneer jy swaarkry, seerkry of depressief raak. Die Vader sal jou alles gee wat jy ndoig het. Moet Hom nie aanjaag nie.

Here, dankie dat ons ons probleme aan U kan oorgee as dit lyk asof hulle ons gaan vernietig. Amen.

(MET GOD OP DIE LEWENSPAD. Max Lucado.)
Yebo.SA
Reply
#2
Dankie Yebo.SA

Mag ons almal dit ons eie maak vandag!

:daisy:
Reply
#3
Yebo,

Dit is so waar wat jy se. Ons as mense wil alles nou he, en is nie altyd bereid om te wag nie.

Die Vader leer ons om geduld te he, al is dit hoe moeilik.

Ek is daar op die oomblik en die Vader is besig om met my te werk en my te leer wat dit is om meer geduldig te wees en ook meer op Hom te vertrou.

Dankie vir jou skrywe
Beans
Reply
#4
Afternoon

Please can this be translated for me?

Ta!


Sue Confusedunny:
Reply
#5
Bean of Love Wrote:Yebo,

Dit is so waar wat jy se. Ons as mense wil alles nou he, en is nie altyd bereid om te wag nie.

Die Vader leer ons om geduld te he, al is dit hoe moeilik.

Ek is daar op die oomblik en die Vader is besig om met my te werk en my te leer wat dit is om meer geduldig te wees en ook meer op Hom te vertrou.

Dankie vir jou skrywe

Baie sterkte.


Ek wens net dat ek ook altyd op Hom kan vertrou en nie my wil te hê nie!
Yebo.SA
Reply
#6
Sue Johnson Wrote:Afternoon

Please can this be translated for me?

Ta!


Sue Confusedunny:

Afternoon Sue.

I will try. :thumbs:
Yebo.SA
Reply
#7
Place your Life in the hands of the Lord and trust in Him. He will provide. Psalm 37 : 5.

Don't speed up God. Do you have problems that is pressuring you? Do you think your problems is going to destroy you?
Tomorrow you might find that your problems helps you grow spiritually!

The Bible constantly reminds us : Be patient when you are struggling, or becoming depressive. The Lord will provide in everything we need, don't hasten Him!

Oh Lord, Thank You that we can lay our problems at Your feet when it feels like it's destroying us. Amen.
Yebo.SA
Reply
#8
Yebo SA


Confusedunny: Thank you
Reply
#9
Pleasure Sue!

I hope my translation is correct!
Yebo.SA
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)