Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vertrou Op Hom.
#5
Bean of Love Wrote:Yebo,

Dit is so waar wat jy se. Ons as mense wil alles nou he, en is nie altyd bereid om te wag nie.

Die Vader leer ons om geduld te he, al is dit hoe moeilik.

Ek is daar op die oomblik en die Vader is besig om met my te werk en my te leer wat dit is om meer geduldig te wees en ook meer op Hom te vertrou.

Dankie vir jou skrywe

Baie sterkte.


Ek wens net dat ek ook altyd op Hom kan vertrou en nie my wil te hê nie!
Yebo.SA
Reply


Messages In This Thread
Vertrou Op Hom. - by Yebo.SA - 31-03-2005, 11:25 PM
Vertrou Op Hom. - by Pronkertjie - 01-04-2005, 07:38 AM
Vertrou Op Hom. - by Bean of Love - 02-04-2005, 10:42 AM
Vertrou Op Hom. - by Sue Johnson - 04-04-2005, 10:44 AM
Vertrou Op Hom. - by Yebo.SA - 04-04-2005, 12:43 PM
Vertrou Op Hom. - by Yebo.SA - 04-04-2005, 12:46 PM
Vertrou Op Hom. - by Yebo.SA - 04-04-2005, 01:02 PM
Vertrou Op Hom. - by Sue Johnson - 04-04-2005, 01:57 PM
Vertrou Op Hom. - by Yebo.SA - 04-04-2005, 02:37 PM

Forum Jump:


Users browsing this thread: 4 Guest(s)