Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vinnige Hallo
#1
My internet toegang is maar dun en min deesdae en as ek nog kans kry wil ek eerder e-mails stuur.

Wel ons is nou so vier maande terug in Suid Afrika en my gevoelens ry maar ongelooflik "rollercoaster" - wanneer ons buite is en ek kan die see sien en ons draf langs die see of ons gaan mountain bike in die Drakensberg is ek in die sewende hemel maar as ek sukkel met die burokrasie en die werksoek en die verlang na vriende wil ek sommer net op die eerste die beste vliegtuig terugkom Engeland toe.

Ek behoort hierdie maand my eie rekenaar te kry so dan sal ek beslis weer meer op die internet wees. Dit voel omtrent of ek sonder 'n sintuig is as ek nie internet het nie!

Wel ek is nou op pad strand toe - ja dit is winter hier by ons en dit is absoluut heerlik - lekker sonnige dae met 'n temperatuur in die lae 20's
I still love chocolate.
Reply
#2
moi Surita
[moi is Suomi vir hello]

goed om van jou te hoor.

Hoop dinge begin uitwerk en dit sal goed wees om meer van jou te hoor

Geluk

Confusedaffer: :luck:
Reply
#3
Confusedue: Haai Surita

Lekker om jou stem te hoor!

Hoop jy kry daardie rekenaar sommer gou! Sterkte met die 'mountain race' Sondag!! :bike:

Confusedue:

Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Vinnige getuienis Surita 5 4,400 11-02-2005, 04:09 PM
Last Post: oe-la-la
  Hallo Wikkelspies Pronkertjie 0 3,009 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)