Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vir jaydubs71
#1
Hallo en welkom hier by die Afrkaanse forum.

Ons kan gerus hier kuier en klets. Daar is so 'n paar van ons.... gewoonlik kuier ons meestal aan die Engelse kant.

Jou Afrikaans is baie goed. Ek het vir 10 jaar in Holland gewoon. Dit was maar moeilik om Nederlands te praat, maar ek kon dit 100% verstaan.

Sien jou hier rond dan.... loer gerus gereeld in.

:daisy:
Reply
#2
Pronkertjie Wrote:Hallo en welkom hier by die Afrkaanse forum.

Ons kan gerus hier kuier en klets. Daar is so 'n paar van ons.... gewoonlik kuier ons meestal aan die Engelse kant.

Jou Afrikaans is baie goed. Ek het vir 10 jaar in Holland gewoon. Dit was maar moeilik om Nederlands te praat, maar ek kon dit 100% verstaan.

Sien jou hier rond dan.... loer gerus gereeld in.

:daisy:

Welkom - ja ons is 'n handjievol hier in die Afrikaanse forum maar hou van klets Big Grin
Reply
#3
Baie dankie vir die komplimente.

Da is min kanse vir my om my afrikaans te kan oefen. Elke kansie wat ek kan in kry om te oefen sal ek vat met my beide hande.

:mmm:

@Pronkertjie
Ek dink dat Nederlands baie moeiliker sal wees om te leer as Afrikaans. Onthou die boere uit Nederland, Duitsland, Frankrijk en Engeland moes mos saam gewerk en kuier het die tyd van van Riebeeck.........dus almal moes baie maklik 'n nuwe taal gaan leer het. Dit is hoe afrikaans geskep is.....

Waar in Nederland het julle gebly en waar is julle nou?

@oe-la-la
Dankie vir die welkom, dis lekker om hier te kan kuier.
Reply
#4
jaydubs71 Wrote:Baie dankie vir die komplimente.

Haai

Ek het in Amsterdam gebly - Prins Hendrikkade..... en toe vir twee jaar in Heerde.

En... ek dink Afrikaans is makliker om te leer as Nederlands Smile
Reply
#5
Ja, regtig? nee wat ek kan dit nie glo nie...... ;o)
Reply
#6
jaydubs71 Wrote:Ja, regtig? nee wat ek kan dit nie glo nie...... ;o)

Ja, ek dink so..... Smile

Ek verstaan Nederlands baie goed.... maar hulle se dat ek 'Shakespearean Dutch' gepraat het - sulke outydse Nederlands Smile
Reply
#7
Ja weet jy, dis wat ek ook gese het die eerste keer toe ek afrikaans leer praat het. Dis bovenal woorde wat vroër gebruik is op die skepe, wat Indië toe gegaan het. So se julle kombuis, wat ons net nog gebruik op 'n boot. Ons se keuken, wat kitchen is in engels.

Maar ek is mal oor die 'outydse hollands' ...... Wink
Reply
#8
Hoe lank bly julle al in Nederland jay?
Reply
#9
oe-la-la, ek is ´n hollander al van my geboorte af, ek het net ´n jaar in SA gebly (soort van sabbatical year). So van my 34 jare is ek al 33 jaar in Nederland.

Hoekom?
Reply
#10
jaydubs71 Wrote:oe-la-la, ek is ´n hollander al van my geboorte af, ek het net ´n jaar in SA gebly (soort van sabbatical year). So van my 34 jare is ek al 33 jaar in Nederland.

Hoekom?

Sommer net gewonder! Ons oorspornklik van SA maar bly al van 1999 hier in Engeland Smile
Reply

Forum Jump:

Users browsing this thread: 1 Guest(s)