21-07-2005, 11:50 AM
Hallo en welkom hier by die Afrkaanse forum.
Ons kan gerus hier kuier en klets. Daar is so 'n paar van ons.... gewoonlik kuier ons meestal aan die Engelse kant.
Jou Afrikaans is baie goed. Ek het vir 10 jaar in Holland gewoon. Dit was maar moeilik om Nederlands te praat, maar ek kon dit 100% verstaan.
Sien jou hier rond dan.... loer gerus gereeld in.
:daisy: