13-08-2005, 07:39 PM
jaydubs71 Wrote:Ag dis ´n toeval, ek het ´n paar weke gewerk as vrywilliger in Liverpool. Dis ´n lekker plek. Hoe lyk St Helens.
St Helens is maar kleinerige plekkie meer 'n dorp. Het eers in Wigan gebly wat darem bietjie groter is - so 20minute verder!