Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vir jaydubs71
#11
Waar in Engeland bly julle ?
Reply
#12
In die noord-weste - St Helens. Naby Liverpool/Manchester
Reply
#13
Ag dis ´n toeval, ek het ´n paar weke gewerk as vrywilliger in Liverpool. Dis ´n lekker plek. Hoe lyk St Helens.
Reply
#14
Dit is maar lekker koud hier in Engeland.... ek hoor dat dit nogal baie in Holland gereen het die afgelope tyd.

:daisy:
Reply
#15
jaydubs71 Wrote:Ag dis ´n toeval, ek het ´n paar weke gewerk as vrywilliger in Liverpool. Dis ´n lekker plek. Hoe lyk St Helens.

St Helens is maar kleinerige plekkie meer 'n dorp. Het eers in Wigan gebly wat darem bietjie groter is - so 20minute verder!
Reply
#16
oe-la-la Wrote:In die noord-weste - St Helens. Naby Liverpool/Manchester


My wereld Oe-la-la, my aanstaande swaer bly in St Helens, klein wereld! (Sorry vir die hi-jack!)
Reply
#17
Dolla Wrote:My wereld Oe-la-la, my aanstaande swaer bly in St Helens, klein wereld! (Sorry vir die hi-jack!)


Nooit! Bly hulle al lank hier? Smile
Reply
#18
oe-la-la Wrote:Nooit! Bly hulle al lank hier? Smile


Nee, hy het eers onlangs daarna getrek. Hy is oorspronklik van Australie, maar het hiernatoe gekom omdat hy gevra is om die St Helens rugbyspan af te rig (ek is baie trots op hom :worthy: )
Reply
#19
Dolla Wrote:Nee, hy het eers onlangs daarna getrek. Hy is oorspronklik van Australie, maar het hiernatoe gekom omdat hy gevra is om die St Helens rugbyspan af te rig (ek is baie trots op hom :worthy: )

Wow Dolla!! ek is impress Big Grin So bly jou suster ook hier?
Reply
#20
oe-la-la Wrote:Wow Dolla!! ek is impress Big Grin So bly jou suster ook hier?


Dit is my toekomstige swaer, so my verloofde se boet Smile
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)