Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vreeslike vergelykings
#1
Hy's so bankrot...
hy het sy oortrokke rekening op 'n vaste deposito bele.

Hy's so bles
Hy moet sy skilfers in sy sak dra.

Hy's so bles
Jy kan sy gedagtes lees.

Hy is so ingedagte
as hy by 'n spieel verbyloop, vra hy om verskoning dat hy in die pad is.

Hy's so kort
elke keer as hy by die trap afklim, skaaf sy broek deur.

Hy's so kort
hy moet op sy tone staan om oor sy kraag te sien.

Hy's so lank
as hulle hom in 'n rugbywedstry duik, val hy eers oor tien minute!

Hy's so lelik
al die honde tjank as hy die straat afstap.

Hy's so lelik
syh ma roep hom met toe oe!

Sy's so lelik
as sy die yskas oopmaak, word die melk suur.

Hy's so lui
sy skaduwee loop vir hom weg! Smile

:daisy:
Reply
#2
Quote:Originally posted by Pronkertjie

Hy's so lelik
syh ma roep hom met toe oe!

Sy's so lelik
as sy die yskas oopmaak, word die melk suur.

Hy's so [B]lui

sy skaduwee loop vir hom weg! Smile

:daisy: [/B]


Wie het vir jou van my en my meisie vertaal? :jester:
Reply
#3
Quote:Originally posted by Jangar
Wie het vir jou van my en my meisie vertaal? :jester:


Wie het vir my van jou en jou meisie vertel?

'n Lekke Lawwe Lagboek!

Smile
Reply
#4
:haha: Wonderlike manier om die dag te begin...
Reply
#5
Quote:Originally posted by Dolla
:haha: Wonderlike manier om die dag te begin...


Bly jy het dit geniet Smile
Reply
#6
Sy is so maer sy moet rondspring onder die stort om nat te word! Big Grin
Reply
#7
Quote:Originally posted by oe-la-la
Sy is so maer sy moet rondspring onder die stort om nat te word! Big Grin


... of, sy is so maer as sy masels kry, kry sy dit een een op 'n slag Smile
Reply
#8
Daai een van hy is so skeef hy sit op sy eie skoot laat my nou nog giggel! :haha:
Reply
#9
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Hy's so bles
Jy kan sy gedagtes lees.

.

Sy's so lelik
as sy die yskas oopmaak, word die melk suur.


:daisy:


hulle is fantasties !!!!!!!!!!
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)