Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Vrugte en groente...
#1
OnS IS DIE VRUGTE EN GROENTE IN JESUS SE TUIN ......


So, moenie KOMKOMMER nie, sing 'n LICHIE vir die Heer.
Hy's jou PAPAJA - jy's Sy UIE kind. Sy oogAPPEL.
Ja! Laat jou KERSIE vir Hom brand, want so by my KOOL,
ons Heer sal jou opRAAP en bewaar,
maak nie saak wat's jou naam: PIETER of SIELIE.
Hy sal nooit RISSIE, al gaan jy ook SELDE..RY iewers heen,
sal Hy jou help DRUIWE - Sy arms het jou BEET.
Met Sy liefde beAARBEI Hy jou.
Is jy soms harde KOEJAWEL - sal Hy jou nie uit Sy hart uit SKORSIE, want daar is jy vir altyd ingeWORTEL.

---oOo---
Reply
#2
Kostelik Oe-la-la! Maar tog so waar Smile

:daisy:
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)